Welcome to our Publishing House!
Free Call 081-413-2947
Jeanette Ferreira

Jeanette Ferreira was as dosent en medeprofessor in Afrikaanse letterkunde verbonde aan verskeie universiteite. Sy publiseer elf romans, ’n poësiebundel, ’n kortverhaalbundel, elders sowat dertig kortverhale en gedigte, akademiese artikels asook talle resensies. Ferreira was as redakteur aan verskeie uitgewerye verbonde. Sy is die samesteller en redakteur van vyftien bundels poësie, prosa en opvoedkundige materiaal.

Add Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *