Shop

Plaasmoorde: Slagoffers vertel self

R275.00

SKU: 9781990932984 Categories: , ,

Description

  1. Plaasmoorde: Slagoffers vertel self gaan nie oor die beskrywing van grusame aanvalle, moorde en letsels nie. Hierin word die verhale van mense se seerkry én opstaan vertel; van lewenslange posttraumatiese stresversteuring; boere se woede teen wat beskou word as ’n onsimpatieke regering; en ander se soeke na vergifnis.

Tien boere se unieke verhale is opgeteken en poog om die kollig op die slagoffers van plaasaanvalle te plaas.

Die boek is ook beskikbaar in Engels as Farm murders: Victims tell their stories.

Hierdie boek laat mens met drie hoofgedagtes: Die absolute brutaliteit van die aanvallers; die volslae magteloosheid
van onskuldige slagoffers; en die onverklaarbare krag van geloof en vergifnis.
– Dr. Johan Burger, Instituut vir Sekerheidstudies (ISS)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaasmoorde: Slagoffers vertel self”

Your email address will not be published.

You may also like…