Welcome to our Publishing House!
Free Call 081-413-2947

’n Bruin blaar tuimel

R220.00

Categories: , Product ID: 495339

Description

Henriëtte van Wyk verbeeld uiters raak (en nie sonder humor nie) die naderende wegtuimel vanaf dit
wat ons lewe noem. Enersyds word daar oop-kop vrede gemaak met die erosieproses. Andersyds
verwonder die liriese spreker haar daaraan dat sy dit wat voorheen misterieus en onsienbaar was,
juis nóú – vanweë die stadiger pas – kan uitken en geniet.

– Dr. Chrisna Beuke-Muir, Senior Lektor (Afrikaans en Nederlands) aan die Universiteit van Namibië en
medestigter van Windhoek Woordfees (2013)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “’n Bruin blaar tuimel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *