Shop

Donkerdag: Op reis met depressie

R220.00

Description

Donkerdag: Op reis met depressie is letterlik ’n dagboek van ’n depressielyer, waar die skrywer jou op ’n jaar lange reis deur haar donkerste tyd neem.

Dis nie ligte leesstof nie.

Buiten vir die skrywer se eie verhaal van absolute verplettering en dag-tot-dag loutering, is daar deurlopend raad aan mededepressielyers, wat sy “Medestryders” gedoop het en aan die geliefdes aan hulle sy, die “Sterkstaners”.

Dit word uiteindelik, onbedoeld, maar welkomend, ’n praktiese gids vir depressielyers om staande te bly, soos wat die skrywer dinge moes doen om letterlik en figuurlik te oorleef.

Die lig breek wel uiteindelik deur en daarom moet lesers die verhaal enduit vóél en saam met die skrywer die son instap.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Donkerdag: Op reis met depressie”

Your email address will not be published.