Description
Die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique-digkompetisie is ’n nuwe, opwindende projek waarmee Minimal Press publikasiegeleenthede vir opkomende digters skep.
Die kompetisie vind elke jaar plaas ter herdenking aan Ingrid Jonker vir haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde, en haar veg vir menseregte.
Vanjaar is daar opwindende nuwe digters waaronder Johann van der Walt, Elna Kruger en Werner Wehmeyer.
Die samesteller vir Die môre is jy is Zalman S. Davis.
Reviews
There are no reviews yet.