Shop

Busi se rooi bal

R180.00

Description

Busi is ‘n gelukkige en avontuurlustige dogtertjie. Tydens haar besoek aan die dieretuin word haar rooi bal gesteel en so maak sy kennis met al die diere wat help soek na haar bal. Die stoute karnallie, Altus-apie, was die skuldige, maar Kallie Kameelperd het haar bal weer veilig aan haar terug besorg.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Busi se rooi bal”

Your email address will not be published.