Welcome to our Publishing House!
Free Call 081-413-2947

As jy lag

R220.00

** Die finale omslagontwerp mag dalk anders lyk.

Categories: , Product ID: 425764

Description

Die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique-digkompetisie is ’n nuwe, opwindende projek waarmee Minimal Press en die FAK publikasiegeleenthede vir opkomende digters skep.

Die kompetisie vind elke jaar plaas ter herdenking aan Ingrid Jonker vir haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde, en haar veg vir menseregte.

Vanjaar is daar opwindende nuwe digters waaronder Marieta McGrath, Jonathan Mark Birch en Carma Shaw.

Die samesteller vir As jy lag is Zalman S. Davis.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “As jy lag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *